Nooit is 'n lang, lang tyd
Anchien Troskie [Troskie, Anchien]Uiteindelik, ‘n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis ‘n lekker-leesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ‘n geheim wat die ander nie dúrf weet nie. Dis ‘n meesleurende roman – oor die liefde, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans. En bowenal, oor vriendskap.
년:
2011
출판사:
Romanza
언어:
afrikaans
ISBN 10:
0799353345
ISBN 13:
9780799353341
ISBN:
B00CWYPD2W
파일:
EPUB, 362 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2011